Tanetium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Neogeen Mioseen Aquitanium jonger
Paleogeen Oligoseen Chattium 23,03–28,1
Rupelium 28,1–33,9
Eoseen Priabonium 33,9–38,0
Bartonium 38,0–41,3
Lutetium 41,3–47,8
Ipresium 47,8–56,0
Paleoseen Tanetium 56,0–59,2
Selandium 59,2–61,6
Danium 61,6–66,0
Kryt Laat Maastricht ouer
Die verdeling van die Paleogeen (IKS).

Die Tanetium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Paleogeen (serie/epog Paleoseen). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 59,2 tot 56 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Selandium en gevolg deur die Ipresium. Dit eindig met die PETM-voorval.

  1. Gradstein et al. (2012)

Developed by StudentB