| |||||
Nasionale leuse: Türkmenistan Bitaraplygyň watanydyr (Turkmeens vir: "Turkmenistan is die moederland van neutraliteit")[1][2] | |||||
Volkslied: Garaşsyz Bitarap Türkmenistanyň Döwlet Gimni (Turkmeens vir: "Volkslied van die onafhanklike neutrale Turkmenistan") | |||||
Hoofstad | Asjchabad | ||||
Grootste stad | Asjchabad | ||||
Amptelike tale | Turkmeens[3] | ||||
Regering | Unitêre presidensiële grondwetlike republiek onder 'n totalitêre diktatorskap Serdar Berdimuhamedow Raşit Meredow | ||||
Onafhanklikheid | van die Sowjetunie 13 Mei 1925 27 Oktober 1991 25 Desember 1991 18 Mei 1992 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
491 210[4] km2 (52ste) 189 660 myl2 4,9 | ||||
Bevolking - 2020-skatting - Digtheid |
6 031 187[5] (113de) 10,5 / km2 (221ste) 27,2 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2022-skatting | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2022-skatting | ||||
MOI (2019) | 0,715[7] (111de) – hoog | ||||
Gini (1998) | 40,8[8] – medium | ||||
Geldeenheid | Manat (TMT )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
TMT (UTC+5) nie toegepas nie (UTC+5) | ||||
Internet-TLD | .tm | ||||
Skakelkode | +993 |
Turkmenistan, 'n voormalige Sowjet-republiek, is 'n landingeslote land in Sentraal-Asië met 'n oppervlakte van 491 210 km². Sy buurlande is Kasakstan, Oesbekistan, Afghanistan en Iran. Die natuurlike grense van Turkmenistan is die Kaspiese See in die weste (die grenslyn met Azerbeidjan loop deur die see), die Amoedarja-rivier in die noorde en die Kopet-Dag-bergreeks in die suide.