Uitlegtekeninge in bou- en konstruksiewerk toon die algemene konstruksie en uitleg van alle ruimtes, onderdele en terreinwerk. Uitlegtekeninge bestaan gewoonlik uit planne, aansigte en snitte, en word volledig van afmetings voorsien. Die skaal van uitlegtekeninge is 1:50 of 1:100.