Ulaanbaatar

Ulaanbaatar
ᠤᠯᠠᠭᠠᠨᠪᠠᠭᠠᠲᠤᠷ

Улаанбаатар
Stad
Ulaanbaatar, September 2007
Ulaanbaatar, September 2007
Vlag van Ulaanbaatar ᠤᠯᠠᠭᠠᠨᠪᠠᠭᠠᠲᠤᠷ
Vlag
Wapen van Ulaanbaatar ᠤᠯᠠᠭᠠᠨᠪᠠᠭᠠᠲᠤᠷ
Wapen
Koördinate: 47°55′N 106°55′O / 47.917°N 106.917°O / 47.917; 106.917
LandMongolië
AimagUlaanbaatar
Stigting1639
Regering
 • BurgemeesterTsogt Batbayar
Oppervlak
 • Totaal4 704,4 km2 (1 816,4 vk. myl)
Hoogte
1 350 m (4 429 ft)
Bevolking
 • Totaal1,000,000 1 940 500
 • Digtheid213/km2 (550/vk. myl)
 • Metrodigtheid8 510/km2 (22 000/vk. myl)
TydsoneUTC+8
Poskode
210 xxx
Skakelkodes+976 (0)11
Webwerf[1]

Ulaanbaatar (Mongools: Улаанбаатар, ᠤᠯᠠᠭᠠᠨᠪᠠᠭᠠᠲᠤᠷ; soms ook Oelan Bator gespel) is die hoofstad van Mongolië. Ulaanbaatar is in 1639 gestig en het aanvanklik as Örgöö bekend gestaan. In 1924 het Ulaanbaatar (wat "rooi held" beteken) die hoofstad van die nuwe Mongoolse Volksrepubliek geword ter ere van 'n Mongoolse volksheld Damdin Sükhbaatar, wie se soldate Mongolië van Ungern von Sternberg se troepe in samewerking met die Sowjet (Rooi Leër) bevry het. Vandag pryk Sükhbaatar se standbeeld op Ulaanbaatar se eenders genoemde stadsplein. Meer as 'n derde van Mongolië se yl bevolking woon in Ulaanbaatar.


Developed by StudentB