Vaucluse (84) | |
---|---|
Gewes | Provence-Alpes-Côte d'Azur |
Prefektuur | Avignon |
Onderprefekture | Apt, Carpentras |
Bevolking | 538 541 inw. (2007) |
Bevolkingsdigtheid | 1 377.2 inw./vk km |
Oppervlakte | 3 567 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 24 |
Munisipaliteite | 151 |
President van die Conseil général |
Claude Haut |
Vaucluse (84) is 'n Franse département. Sy prefektuur (hoofstad) is Avignon.
Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |