Versailles

Versailles

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Frankryk Frankryk
 Région (gewes) Île-de-France
 Département Yvelines
 Koördinate 48°48′N 2°08′O / 48.800°N 2.133°O / 48.800; 2.133
 Stigting 1038
 Oppervlakte:  
 - Totaal 26,18 vk km
 Hoogte bo seevlak 103-180 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 86 477
 - Bevolkingsdigtheid 3 303/vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester François de Mazières
 Amptelike webwerf versailles.fr
Kasteel van Versailles

Versailles is 'n stad wat ongeveer 19km suidwes van Parys, Frankryk, geleë is. Dit is veral bekend vir die paleis van Versailles wat deur Lodewyk XIII gebou en deur sy seun Lodewyk XIV uitgebrei is.

Naas die wêreldberoemde kasteel, is daar ook ander besienswaardighede waaronder:

  • Die katedraal Saint-Louis de Versailles, gebou tussen 1743 en 1754
  • Die kerkgebou Église Notre-Dame de Versailles, gebou tussen 1684 en 1686

Belangrike geskiedkundige wêreldgebeure het hier plaasgevind, waaronder:


Developed by StudentB