Vibrasie

Vibrasie
fisiese fenomeen
Subklas vanperiodieke mosieWysig
Wikidata-eienskapVibrasieWysig

Vibrasies word beskryf as trillende of slingerende bewegings, soos wanneer jy ’n kartonhouer of opgeblaasde ballon in jou hande vashou en duidelik die bewegings voel wanneer jy praat of sing.

’n Gepaste voorbeeld is ’n vibrato, ’n stem waarby die toonhoogte of toonsterkte (of albei) ses of sewe keer per sekondes tussen nou grense kan verander.


Developed by StudentB