Volkswagen Aktiengesellschaft | |
Tipe | Filiaalmaatskappy |
---|---|
Gestig | 28 Maart 1937, Berlyn |
Hoofkantoor | Wolfsburg, Duitsland |
Sleutelpersone | Martin Winterkorn (hoof uitvoerende beampte) Ferdinand Piëch (voorsitter van die Raad) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Motorvervaardiger |
Produkte | Motorvoertuie |
Dienste | Finansiële en logistieke dienste |
Inkomste | 192,676 miljard €[1] (2012) |
Bedryfsinkomste | 309,644 miljard €[1] (2012) |
Netto inkomste | 21,884 miljard €[1] (2012) |
Werknemers | 570 000[1] (30 September 2013) |
Moedermaatskappy | Volkswagengroep |
Webwerf | volkswagenag.com |
Volkswagen (Duitse uitspraak [ˈfɔlksˌvaːɡn̩]) is 'n Duitse maatskappy wat motors, busse en vragmotors vervaardig. Die maatskappy is in 1937 gestig. Volkswagen, dikwels afgekort as VW, is die hoofmotorhandelsmerk van Volkswagen AG. Volkswagen het twee modelle in die topvyf van die motorverkopers ter wêreld, naamlik die Volkswagen Beetle en die Volkswagen Golf (stand van sake 2015).