Wes-Bengale | |
---|---|
Ligging van Wes-Bengale in Indië | |
Koördinate: 22°34′0″N 88°22′0″O / 22.56667°N 88.36667°O | |
Land | Indië |
Hoofstad | Kolkata |
Grootste stad | Kolkata |
Gestig op | 26 Januarie 1950 |
Regering | |
• Tipe | Regering van Wes-Bengale |
• Goewerneur | Jagdeep Dhankhar |
• Hoofminister | Mamata Banerjee (AITC) |
Oppervlak | |
• Totaal | 88 752 km2 (34 267 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 91 347 736 |
• Digtheid | 1 029/km2 (2 670/vk. myl) |
• Rang | 4de |
Tydsone | UTC+05:30 (IST) |
Amptelike tale[2][3][4][5][6][7] | Bengaals, Engels, Kokborok Nepalees, Oerdoe, Hindi, Oriya, Santali, Pandjabi, Kamtapuri, Rajbanshi, Kurmali, Kurukh en Telugu (sekondêre ampstale) |
Webwerf | www.wb.gov.in |
Wes-Bengale (Bengaals: পশ্চিমবঙ্গ, Paschim Banga, [ˈpoʃtʃim ˈbɔŋgo], ; Engels: West Bengal) is 'n deelstaat in die ooste van Indië. Die hoofstad en grootste stad is Kolkata (voorheen Kalkutta). Van die ander groot stede is Haora en Jaynagar Majilpur. Volgens die 2011-sensus het Wes-Bengale 'n bevolking van sowat 91 miljoen gehad en is dus die vierde digsbevolkte deelstaat in die land. Wes-Bengale vorm die westelike deel van die streek Bengale, waarvan die oostelike deel die onafhanklike land Bangladesj vorm. Die belangrikste etniese groep is die Bengale. Naas die ampstale Bengaals, Engels en Kokborok word veral Ho, Moendari en Santali in die deelstaat gepraat. Wes-Bengale se geografie word veral deur die groot Gangesrivier gekenmerk.
{{cite magazine}}
: Cite magazine requires |magazine=
(hulp)
{{cite news}}
: AS1-onderhoud: url-status (link)