Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Nedersakse |
Koördinate | 52°25′N 10°47′O / 52.417°N 10.783°O |
Stigting | 1 Julie 1938 |
Stadstatus | 1 Julie 1938 |
Oppervlak: | |
- Totaal | 204,02 vk km |
Hoogte bo seevlak | 63 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2012) | 123 144 |
- Bevolkingsdigtheid | 595/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
Klimaat | |
- Tipe | Gematigde klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 532 mm |
Burgemeester | Klaus Mohrs (SPD) |
Amptelike Webwerf | www.wolfsburg.de |
Wolfsburg is 'n stad in die Noord-Duitse deelstaat Nedersakse met sowat 120 000 inwoners. Die stad maak deel uit van die Groter Metropolitaanse Gebied van Hannover-Braunschweig-Göttingen en lê sowat 25 kilometer van Braunschweig af.
Wolfsburg is die hoofkwartier van de Duitse motorvervaardiger Volkswagen AG en die Volkswagengroep: (Audi, Bentley, Bugatti, Lamborghini, Porsche, SEAT, Škoda en Volkswagen AG).