Zenobia

Zenobia
Koningin van Palmyra
Zenobia-munt met haar titel, Augusta.
Zenobia-munt met haar titel, Augusta.
Titels Koningin van Palmyra
Regeer 267272
Volle naam Septimia Bathzabbai Zainib
Voorganger Odenatus
Opvolger Vaballath
Gebore 23 Desember 245; Palmyra, Sirië
Oorlede 272; Rome
Eggenoot Septimio Odenato
Vader Zabaii ben Selim of Julio Aurelio Zenobio
Moeder onbekend

Zenobia is die naam wat oor die algemeen gebruik word vir die dogter van (= "bat") Zabaai ben Selim, 'n Arabiese vors. Sy was die weduwee van Septimius Odenatus en het van 267 tot 272 as koningin van Palmyra regeer as regent vir haar jong seun, Vaballatus.


Developed by StudentB