Zhuhai 珠海 | |
---|---|
Stad | |
Die Gongbei-hawe van binnekoms en die Portas do Cerco aan die grens van Zhuhai met Macau. | |
Koördinate: 22°16′37″N 113°34′04″O / 22.27694°N 113.56778°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Guangdong |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Gan Lin (甘霖) |
• Burgemeester | Zhong Shijian (钟世坚) |
Oppervlak | |
• Totaal | 1 653 km2 (638 vk. myl) |
• Water | 690 km2 (270 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 560 229 |
• Digtheid | 940/km2 (2 400/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 519000 |
Skakelkodes | 756 |
Webwerf | zhuhai.gov.cn |
Zhuhai (Chinees: 珠海) is 'n stad in die Chinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 1 560 229 in 2010. Die stad is in die suidooste van China naby die monding van die Parelrivier in die Suid-Chinese See geleë. Zhuhai grens in die noordweste aan Jiangmen, in die noorde aan Zhongsjan en in die suide aan Macau.
Die stad is een van China se voorste toeristebestemmings en word die "Chinese Riviera" genoem.