.gp is die Internettopvlakdomein van Guadeloupe.
Die domein word ook nog vir Sint Maartin en Saint-Barthélemy gebruik (beide is voormalige gebiedsdele van Guadeloupe wat sedertdien onafhanklikheid verkry het).
Registrasies op die volgende tweedevlak-domeine word regstreeks aanvaar: .com.gp, .net.gp, .mobi.gp, .edu.gp, .asso.gp en .org.gp. Getalle van twee syfers word ook vir registrasie aanvaar.