1977 Suid-Afrikaanse Grand Prix

  1977 Suid-Afrikaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 3 van 17 in die 1977 Formule Een-seisoen
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Datum 5 Maart 1977
Amptelike naam XXIII The Citizen Suid-Afrikaanse Grand Prix
Plek Kyalami, Midrand
Transvaal, Suid-Afrika
Baan Permanente renfasiliteit
4.104 km (2.550 mi)
Afstand 78 rondtes, 320.112 km (198.908 mi)
WeerSonnig
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Verenigde Koninkryk James Hunt McLaren-Ford
Tyd 1:15.96
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Verenigde Koninkryk John Watson Brabham-Alfa Romeo
Tyd 1:17.63 op rondte 7
Podiumplekke
Eerste Vlag van Oostenryk Niki Lauda Ferrari
Tweede Vlag van Suid-Afrika Jody Scheckter Wolf-Ford
Derde Vlag van Frankryk Patrick Depailler Tyrrell-Ford

Die 1977 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix het op Saterdag 5 Maart 1977 op die Kyalami Grand Prix-renbaan naby Johannesburg, Suid-Afrika plaasgevind. Dit was die eerste wedren van die 1977-kampioenskapseisoen en is deur Niki Lauda in sy Ferrari gewen.

Onder die Formule Eenwedrenne wat by Kyalami gehou is, staan die 1977 Grand Prix uit weens die noodlottige ongeluk wat die lewens van veiligheidsbeampte Frederick Jansen van Vuuren en bestuurder Tom Pryce geëis het.


Developed by StudentB