Formula 1 Heineken Silver Las Vegas Grand Prix 2024 | ||
---|---|---|
Datum | 23 November 2024 | |
Plek | Las Vegas Straatrenbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | George Russell | Mercedes AMG |
Tyd | 1:32.312 | |
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | Lando Norris | McLaren-Mercedes |
Tyd | 1:34.876 (ronde 50 van 50) | |
Podium | ||
1 | George Russell | Mercedes AMG |
2 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
3 | Carlos Sainz jr. | Ferrari |
Die 2024 Formule Een Las Vegas Grand Prix is op 23 November 2024 op die Las Vegas Straatrenbaan in Las Vegas, Verenigde State van Amerika gehou. Dit was die twee-en-twintigste wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
Ná die wedren word Max Verstappen vir die vierde jaar na mekaar as wêreldkampioen gekroon.