Aichi-prefektuur

Vlag van die Aichi-prefektuur

Aichi-prefektuur (愛知県 Aichi-ken?) is een van die 47 prefekture van Japan. Nagoja is die hoofstad en belangrikste stedelike gebied.

Die Aichi-prefektuur is in die Chūbu-streek van Honshū geleë. Dit het 'n bevolking van 7,552,873 (soos 1 Oktober 2019) en 'n geografiese gebied van 5,172,92 vk kilometer, met 'n bevolkingsdigtheid van 1,460 inwoners per vk kilometer. Aichi-prefektuur grens aan Mie-prefektuur in die weste, Gifu-prefektuur en Nagano-prefektuur in die noorde, en Shizuoka-prefektuur in die ooste.[1][2][3]

  1. (en) CLAIR (Council of Local Authorities for International Relations), List of Local Authorities with Affiliation Agreements: Aichi Prefecture geraadpleegd op 7 januari 2010.
  2. Japan Geographic Data Center: Fusies in 2009 geraadpleegd op 9 juli 2010
  3. Japan Geographic Data Center: Fusies in 2010 geraadpleegd op 5 juni 2011

Developed by StudentB