Aidan Quinn

Aidan Quinn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 8 Maart 1959 (1959-03-08)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1983–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Aidan Quinn (gebore 8 Maart 1959) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Benny & Joon (1993), Legends of the Fall (1994), Practical Magic (1998), en Flipped (2010).


Developed by StudentB