| |||||||
Gestig | 1995 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Hoofspille | O.R. Tambo Internasionale Lughawe | ||||||
Sekondêre spille | Koning Shaka Internasionale Lughawe Kaapstad Internasionale Lughawe | ||||||
Lojaliteitsprogram | Geen | ||||||
Alliansie | Star Alliance (verwante) | ||||||
Subsidiêre | Eswatini Airlink | ||||||
Vlootgrootte | 31 | ||||||
Bestemmings | 31 | ||||||
Hoofkantoor | Greenstone Hill-kantoorpark, Modderfontein, Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika | ||||||
Sleutelpersone | Rodger Forster (H.U.B.) | ||||||
Webwerf | http://www.flyairlink.com/ |
Airlink is 'n lugredery wat in Johannesburg, Suid-Afrika geregistreer is. Dit is in privaatbesit en het ontwikkel tot Suid-Afrika se eerste voedernetwerk wat gemik is op die verbinding van kleiner dorpe, streekssentrums en spille deur die hele Suider-Afrika. Dit het voorheen kodedeel- en skedulekoördineringsooreenkomste met die Suid-Afrikaanse Lugdiens gehad.