Alemannies Alemannisch | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Switserland | |
Totale sprekers: | sowat 10 miljoen | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Germaans Wes-Germaans Duits Opperduits Alemannies | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | gsw & gem
| |
ISO 639-3: | swg, wae, gct gsw, swg, wae, gct
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Alemanniese Duits (Duits en Alemannies: Alemannisch) is 'n groep dialekte van die Opperduitse tak van die Germaanse taalfamilie. Dit word deur ongeveer tien miljoen mense in ses verskillende lande gepraat insluitend suidelike Duitsland, Switserland, Oostenryk, Liechtenstein, Frankryk en Italië. Die naam kom van die antieke Duitse alliansie van stamme wat as die Alemanne bekend gestaan het.