Alfa Romeo Giulietta (750/101)

Vir ander Alfa Romeo-modelle met dieselfde naam, sien Alfa Romeo Giulietta.
Alfa Romeo Giulietta (Tipe 750/101)

Eerste reeks Alfa Romeo Giulietta
Oorsig
Vervaardiger Alfa Romeo Vlag van Italië
Produksie 1954–1965
Montering Portello, Milaan, Italië (Berlina)
Grugliasco (Sprint, Bertone)[1]
San Giorgio Canavese (Spider, Pininfarina)[2]
Suid-Afrika: Oos-Londen (T.I. model, 1960–63, Car Distributors Assembly)[3]
Ontwerper Franco Scaglione by Bertone (Sprint, Sprint Speciale)
Pininfarina (Spider)
Ercole Spada by Zagato.[4]
Bakwerk en onderstel
Klas Gesinsmotor
Bakstyl 4-deursedan (Berlina)
koepee (Sprint)
roadster (Spider)
stasiewa (Promiscua)
Uitleg Voorenjin, agterwieldryf
Spesifikasies
Enjin(s) 1.3 L Alfa Romeo Twin Cam I4(petrol)
Ratkas 4- of 5-gang handrat
Lengte 4033/3980/3900 mm
Breedte 1550/1535/1580 mm
Hoogte 1405/1320/1335 mm
Massa 915/880/770 kg
Asafstand 2380/2380/2250 mm
Plek in geskiedenis
Opvolger Alfa Romeo Giulia

Die Alfa Romeo Giulietta (Tipe 750 en 101) was 'n gesinsmotor wat van 1954 tot 1965 deur die Italiaanse motorvervaardiger Alfa Romeo vervaardig is. Dit was Alfa Romeo se eerste suksesvolle toetrede tot die 1.3 liter-klas. Van 1954 tot 1965 is 'n totaal van 177 690 Giuliettas gebou, die groter meerderheid in Berlina-sedan, Sprint-koepee of Spider-roadster bakontwerpe, maar ook as Sprint Special en Sprint Zagato-koepees en Promiscua-stasiewa.

  1. "The Alfa Romeo Giulietta Sprint". bertone.it. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Januarie 2010. Besoek op 27 September 2008.
  2. "Alfa Romeo Giulietta Spider". pininfarina.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2011. Besoek op 27 September 2008.
  3. "A little About the Alfa Romeo Giulietta Sedan". berlinaregister.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2017. Besoek op 4 April 2020.
  4. Koopmann, Chris. "Ercole Spada". zagato-cars.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Julie 2019. Besoek op 8 November 2014.

Developed by StudentB