IATA: | AZ |
ICAO: | AZA |
Roepsein: | ALITALIA |
Gestig: |
|
Begin vlieg: | 5 Mei 1947 en 13 Januarie 2009 |
Staak diens: | 15 Oktober 2021 |
Ondernemingsvorm: | Aandelemaatskappy |
Hoofkwartier: | Fiumicino, Italië |
Hooflughawe: | Leonardo da Vinci–Fiumicino |
Voorsitter: | Luca Cordero di Montezemolo |
Hoof- uitv. beampte: | Cramer Ball (tot sluiting) |
Bonusprogram: | MilleMiglia |
Alliansie: | SkyTeam |
Bestemmings: | 92[1] |
Vloot: | 106 vliegtuie |
Webtuiste: | alitalia.com |
Alitalia was die vlagdraer en nasionale lugredery van Italië en op 'n tyd die 19de grootste ter wêreld.[2] Die lugredery se hoofkwartier was in Fiumicino, Italië en sy spilpunt was die Lughawe Leonardo da Vinci–Fiumicino naby Rome.[3] Die naam "Alitalia" is 'n Italiaanse samevoeging van die woorde Ali (vleuels), en Italia (Italië).[4]
Alitalia is the world's 19th largest passenger airline by fleet size