Amerikaans-Samoa

American Samoa (Engels)
Amerika Sāmoa / Sāmoa Amelika (Samoaans)
Amerikaans-Samoa
Vlag van Amerikaans-Samoa Seël van Amerikaans-Samoa
Vlag Seël
Nasionale leuse: Samoa, Muamua Le Atua
(Samoaans vir: "Samoa, laat God die eerste wees")
Volkslied: The Star-Spangled Banner

Nasionale volkslied: Amerika Samoa
Ligging van Amerikaans-Samoa
Hoofstad Pago Pago

14°17′S 170°42′W / 14.283°S 170.700°W / -14.283; -170.700

Grootste stad Tafuna
Amptelike tale Engels en Samoaans
Regering

President
• Goewerneur
• Luitenant-goewerneur
• Afgevaardigde
Niegeïnkorporeerde
georganiseerde grondgebied
Joe Biden (D)
Lemanu Peleti Mauga (D)
Eleasalo Ale (D)
Amata Coleman Radewagen (R)
Onafhanklikheid
Stigting
• Drieledige ooreenkoms
• Sessieakte van Tutuila
• Sessieakte van Manu'a
• Anneksasie van Swains-eiland

Amerikaanse eilandgebied
2 Desember 1899
17 April 1900
16 Julie 1904
4 Maart 1925
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
200 km2  (212de)
77 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2020-skatting
 - 2010-sensus
 - Digtheid
 
55 123[1] (208ste)
55 100[2]
259,0 / km2 (38ste)
670,8 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2016-skatting

$658 miljoen[3]
$11 200[3][4]

Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 - Somertyd
SST (UTC-11)
nie toegepas nie (UTC-11)
Internet-TLD .as
Skakelkode +1-684

Amerikaans-Samoa (Engels: American Samoa, [əˈmɛrɪkən səˈmoʊə], voorheen Oos-Samoa; Samoaans: Amerika Sāmoa / Sāmoa Amelika) is 'n oorsese gebied van die Verenigde State van Amerika in die suidelike Stille Oseaan, wat die oostelike deel van die Samoa-eilande beslaan, en lê in Polinesië. Die eilande beslaan 'n oppervlakte van 199 km² en het 'n bevolking van 55 123 in 2020 gehad.

Kaart wat Amerikaans-Samoa vertoon
Die Nasionale park van Amerikaans-Samoa

Amerikaans-Samoa lê in die ooste van Samoa, in die suide van Tokelau, in die weste van die Cookeilande, in die noorde van Niue en in die noordooste van Tonga. Die hoofstad is Pago Pago en die grootste stad is Tafuna.

Die amptelike tale is Engels en Samoaans.

  1. (en) "American Samoa Population (live) – Worldometers". Worldometers. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2018. Besoek op 1 Oktober 2018.
  2. (en) "2010 Census". 2010 Census. census.gov. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Julie 2012. Besoek op 1 Oktober 2018.
  3. 3,0 3,1 (en) "American Samoa". The World Factbook. CIA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2013. Besoek op 30 Augustus 2019.
  4. (en) "Archived copy" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op Mei 13, 2017. Besoek op Julie 14, 2017.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link)

Developed by StudentB