Algemeen | |
---|---|
Naam | Ammoniak |
BYTEND - GEVAARLIK - GIFTIG | |
Chemiese formule | NH3 |
Molêre massa | 17,031 g/mol |
CAS-nommer | 7664-41-7 |
Voorkoms | kleurlose, stinkende gas[1] |
Reuk | Stekend |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | -77,7 °C |
Kookpunt | -33 °C |
Digtheid | |
Oplosbaarheid | 540g/L water |
Kritieke temperatuur | +132,85 °C |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | (basiese oplossings in water) |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Selfontbrandingspunt | 651 °C |
LC50 | 7338 dpm (rot; 1 uur) |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Ammoniak (NH3) is 'n verbinding van waterstof en stikstof. Die verbinding het 'n skerp, irriterende reuk en word in die natuur gevorm wanneer stikstofhoudende plantreste saam met ander verrottende materiaal in grond voorkom of in die grond ingewerk word.