Algemeen | |
---|---|
Naam | Ammoniumnitraat |
Chemiese formule | NH4NO3 |
Molêre massa | 80,043 g/mol |
CAS-nommer | 6484-52-2 |
Voorkoms | Wit vastestof |
Fasegedrag | |
Nommer | 194 |
Strukturbericht | B2 |
Strukturbericht | B8₁ |
Smeltpunt | 169 °C |
Kookpunt | ontbind > 210 °C |
Digtheid | |
Oplosbaarheid | water: 212 g per 100 g (25 °C)[1]
metanol 17,1 g per 100 g (20 °C) etanol 2,5 g per 100 g (20 °C) |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
LD50 | 2217 mg/kg (rot) |
LC50 | 88,8 mg/L (rot; 4 uur inaseming)[2] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Ammoniumnitraat is 'n sout met samestelling NH4NO3. Dit bevat stikstof in beide die oksidasietoestand -3 (in die ammoniumioon NH+4) en +5 (in die nitraat-ioon NO−3). Hierdeur is hierdie verbinding in staat om 'n outoredoks-reaksie te ondergaan waarin die nitraat as oksidasie- en die ammonium as reduksiemiddel optree.