Amos Masondo | |
Masondo in 2006 | |
Voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 23 Mei 2019 | |
Vise | Sylvia Lucas |
---|---|
Voorafgegaan deur | Thandi Modise |
Afgevaardigde van die Nasionale Raad van Provinsies
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 23 Mei 2019 | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampstermyn 21 Mei 2014 – 7 Mei 2019 | |
Burgemeester van die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit
| |
Ampstermyn 2000 – 2011 | |
Voorafgegaan deur | Amp gestig |
Opgevolg deur | Parks Tau |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 21 April 1953 Louwsburg |
Politieke party | African National Congress |
Nkosiyakhe Amos Masondo (gebore op 21 April 1953) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies (NRVP) is, 'n amp wat hy sedert 23 Mei 2019 beklee. Hy het 'n afgevaardigde op dieselfde dag geword en verteenwoordig Gauteng. Hy was voorheen 'n LP in die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika van 2014 tot 2019. Masondo was ook die eerste burgemeester van die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit van 2000 tot 2011. Hy is 'n lid van die regerende African National Congress (ANC).[1][2][3]