'n Apteker is 'n professionele verskaffer van gesondheidsorg, wat gewoonlik in 'n apteek praktiseer. Aptekers is kundiges op die gebied van dié gesondheidswetenskappe wat fokus op die veilige en doeltreffende gebruik van medisyne. 'n Apteker is 'n lid van die gesondheidsorgspan en is direk betrokke by pasiëntesorg.[1][2]