Asisiet | |
---|---|
Asistiet in die Namibiese Kombat-myn | |
Formule | Pb7SiO9Cl2 |
Nickel-Strunz (10) | 3.DB.40 |
Kleur | geel tot gelerig groen, rooi |
Hardheid | 3,5 (Mohs) |
Optiese eienskappe | |
Dubbelbreking | eenassig (-) |
RI-waardes | nω = 2.390 nε = 2.320 |
Kristallografie | |
Kristalsisteem | tetragonaal |
Ruimtegroep | I4/mmm |
Eenheidsel | a = 3.897(2) Å, c = 22.81(2) Å[1] |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Asisiet (Pb7SiO4O4Cl2) is 'n geel tetragonale haliedmineraal. Dit word aangetref by die Kombat-myn, Kombat, Grootfontein-distrik, Otjozondjupa-streek, Namibië, waar dit in 1988 ontdek is. Dit is vernoem na 'n plaas, Asis, waarop die myn geleë is.