Audi AG | |
Tipe | Filiaalmaatskappy |
---|---|
Gestig | 16 Julie 1909 10 Maart 1969 (nuut) |
Hoofkantoor | Ingolstadt, Duitsland |
Sleutelpersone | Rupert Stadler[1] |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Motorvervaardiger |
Produkte | Motorvoertuie |
Inkomste | €482,77 miljard[2] (2012) |
Werknemers | 63 839[3] (31 Desember 2011) |
Moedermaatskappy | Volkswagengroep |
Slagspreuk | Vorsprung durch Technik |
Webwerf | audi.de |
Audi is 'n vervaardiger van Duitse sport- en luukse motors met sy hoofkwartier in Ingolstadt (Beiere). Audi behoort aan die Volkswagengroep.[4] Audi-motors word tans in Ingolstadt, Neckarsulm (Duitsland), Győr (Hongarye), Bratislava (Slowakye), São José dos Pinhais (Brasilië), Changchun (Volksrepubliek China) en Brussel (België) vervaardig.