Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Nieu-Seeland |
Gebied | Cookeilande |
Koördinate | 21°12′S 159°46′W / 21.200°S 159.767°W |
Gestig op | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 208 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 5 445 |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
Tydsone | UTC -10 |
- Somertyd | UTC -10 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf |
Avarua is die hoofstad en grootste stad van die Cookeilande, 'n selfregerende eilandnasie in vrye assosiasie met Nieu-Seeland in die Stille Oseaan en Oseanië. Die stad het 'n bevolking van 5 445 in 2006 gehad en lê op die eiland Rarotonga.