Avontuur | |
---|---|
Avontuur se spoorwegstasie | |
Koördinate: 33°43′33″S 23°10′11″O / 33.72583°S 23.16972°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Tuinroete |
Plaaslike Munisipaliteit | George |
Stigting | 1765 |
Hoogte | 0,2 205 m (,7235,6713 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 238 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Avontuur is 'n klein dorpie in die Langkloof, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is ontwikkel op 'n leningsplaas Avontuur in 1765. Avontuur is 11 km suid van Uniondale op die R62 provinsiale pad. Daar is ook 'n grondpad (R339) wat suid na Knysna via die Prins Alfredpas gaan. Die smalspoorlyn eindig ook hier vanaf Port Elizabeth. Die jaarlikse Karoo-tot-Kus bergfietswedren gaan deur die dorpie.