Bakoe-straatrenbaan

Bakoe-straatrenbaan
Ligging Bakoe, Azerbeidjan
Tydsone GMT+4
Koördinate 40°22′21″N 49°51′12″E / 40.37250°N 49.85333°O / 40.37250; 49.85333
Kapasiteit 18,500[1][2]
FIA Gradering 1
Argitek Hermann Tilke
Groot byeenkomste FIA Formule Een
Europese Grand Prix 2016
Azerbeidjanse Grand Prix (2017–)
FIA Formule 2
Grand Prixbaan
Lengte 6,003 km (3,73 mi)
Draaie 20
Rondterekord 1:43.009 (Vlag van Monaco Charles Leclerc, Ferrari SF90, 2019, Formule Een)

Die Baku City Circuit (Azerbeidjans: Bakı Şəhər Halqası) is 'n straatrenbaan in Bakoe, die hoofstad van Azerbeidjan. Die baan is rondom die stadsplein gebou. In 2016 het die baan die Europese Grand Prix aangebied.

Die baan is deur Hermann Tilke ontwerp, wie ook die meerderheid Formule 1-bane ontwerp het. Dit is ses kilometer lank, het twintig draaie en word antikloksgewys gejaag.

  1. Rencken, Dieter; Barretto, Lawrence. "Baku F1 organisers close to submitting track layout to FIA". autosport.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Junie 2016. Besoek op 17 Junie 2016.
  2. "On F1 ticket sale Azerbaijan earned only 2% of racing costs in Baku center". abc.az. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2019. Besoek op 17 Junie 2016.

Developed by StudentB