Ligging in Indië | Wapen |
Kaart | |
Land | Indië |
Provinsie | Karnataka |
Koördinate | 12°57′N 77°37′O / 12.950°N 77.617°O |
Stigting | 1537 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 366 vk km |
Hoogte bo seevlak | 920 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 8 443 675 |
- Bevolkingsdigtheid | 11 000/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 10 456 000 |
Tydsone | UTC+05:30 |
Burgemeester | Sharadamma |
Lughawens | Mangalore Int. Lughawe Kempegowda Lughawe |
Amptelike webwerf | bbmp.gov.in |
Bangalore (soms ook: Bengaluru; Kannada: ಬೆಂಗಳೂರು, Beṅgaḷūru) is die hoofstad van die Indiese deelstaat Karnataka en is met 'n bevolking van 4 292 223 die vyfde grootste stad in Indië. Bangalore is geleë in die suidelike Sentraal-Indië.