Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Gambië |
Provinsie | Banjul |
Koördinate | 13°27′N 16°35′W / 13.450°N 16.583°W |
Stigting | 1816 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 12 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 34 828 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 900/vk km |
Tydsone | UTC +0 |
- Somertyd | UTC +0 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf |
Banjul (voorheen Bathurst) is die hoofstad van Gambië. Die bevolking van die eintlike stad is slegs 34 828 maar die totale stedelike gebied is baie groter met 'n bevolking van 523 589 (2003-sensus). Dit is geleë op St Maryeiland (of Banjuleiland) waar die Gambiërivier in die Atlantiese Oseaan uitmond. Banjul is geleë by 13°28' Noord, 16°36' Wes (13.4667, -16.60).