Algemeen | |
---|---|
Naam | Bariumhidroksied |
IUSTC-naam | Bariumhidroksied |
Chemiese formule | Ba(OH)2 |
Molêre massa | 171,34 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 17194-00-2[1] |
Voorkoms | Wit vastestof |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | 407 °C[1] |
Kookpunt | 780 °C[1] |
Digtheid | 4,495 g/cm3[1] |
Oplosbaarheid | Matig oplosbaar |
Ksp | 5 10-3[2] |
ΔfusHɵ | 93,38 kJ[1] |
ΔfHɵ | -944,7 [kJ/mol][1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar |
LD50 | 308 [mg/kg] (rot; oraal)[3] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Bariumhidroksied is 'n sterk basis, wat 'n hidroksied van barium is. dit het die chemiese formule Ba(OH)2.