Basseterre | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | St. Kitts en Nevis |
Eiland | St. Kitts |
Koördinate | 17°18′N 62°44′W / 17.300°N 62.733°W |
Stigting | 1627 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 6,1 vk km |
Hoogte bo seevlak | 15 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 13 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 541 |
Tydsone | UTC −4 |
Burgemeester |
Basseterre is die hoofstad en grootste stad van St. Kitts en Nevis, 'n eilandnasie in die Karibiese See. Die stad is aan die suidkus van die eiland St. Kitts geleë, die land se grootste eiland. Die stad het 'n bevolking van 13 000 in 2013 gehad en 'n oppervlakte van 6,1 km².
Tydens die Krieketwêreldbeker 2007 is Basseterre se Warner Park-stadion vir ses wedstryde ingespan.