Beatrice Portinari

Beata Beatrix, deur Dante Gabriel Rossetti.

Beatrice "Bice" di Folco Portinari[1] (1265 - 8 of 19 Junie 1290) was 'n Italiaanse vrou wat algemeen beskou word as die belangrikste inspirasie vir Dante Alighieri se Vita Nuova, en as die Beatrice wat as sy gids dien in Paradiso, die laaste deel van sy epiese gedig Goddelike Komedie, asook die einde van die voorafgaande deel, Purgatorio. In die gedig simboliseer Beatrice goddelike grasie en teologie.

  1. "Dante Alighieri on the Web". Greatdante.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Augustus 2013. Besoek op 4 September 2013.

Developed by StudentB