Beiers Boarisch | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [ˈbɔɑrɪʃ] | |
Gepraat in: | Duitsland
| |
Totale sprekers: | sowat 14,1 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Germaans Wes-Germaans Duits Opperduits Beiers | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | gem
| |
ISO 639-3: | bar
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Beiers of Beiers-Oostenryks (Boarisch [ˈbɔɑrɪʃ], Duits: Bairisch [ˈbaɪ̯ʀɪʃ] of Österreichisch-Bairisch) is 'n belangrike groep van Opperduitse variëteite. Soos Standaardduits, is Beiers 'n Hoogduitse taal, maar tog nie dieselfde nie. Beierse-Oostenryks en Standaardduits het mekaar wedersyds beïnvloed en die oorgrote meederheid Beiers-Oostenrykse sprekers kan ook Standaardduits praat.
Beiers-Oostenryks word ook gebruik om na die dialekgroep wat nie net die Beiers-Oostenrykse dialekte self insluit nie maar ook die Kimbries (noordoostelike Italië), Hutteriese Duits, en Mócheno (Trentino, in Italië) dialekte van Duits.