Benseen

Eienskappe

Algemeen

Naam Benseen
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule C6H6
Molêre massa 78,11 [g/mol]
CAS-nommer 71-43-2[1]  
Voorkoms kleurlose vloeistof tot liggeel[1]  
Reukdrempel 4,68 dpm[1]
Fasegedrag
Smeltpunt 5,5 °C[1]
Kookpunt 80,1 °C[1]
Digtheid 0,8787 @ 15 °C[1]
Oplosbaarheid 0,17 gewig% (@ 25C)[2] 
Dampdruk 10kPa (@20 °C)[1] 
Kritieke temperatuur 288,9 °C[1] 
Henry se konstante 1,79(4) x 10-1 [L/mol.atm] 3950 [K][3]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt -11,1 °C[1] 
Selfontbrandingspunt 497,79 °C[1] 
LD50 akuut 930 mg/kg (rot)[1] damp 
LC50 10 000 dpm vir 7 ure (in rotte)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Benseen is 'n aromatiese organiese verbinding met die chemiese formule C6H6. Dit het 'n koolstofvrye analoog: borasien.

  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 "Science Lab MSDS" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Desember 2018. Besoek op 28 Januarie 2016.
  2. "D.S. Arnod, C.A. Plank, E.E. Erickson, F.P.Pike Solubility of Benzene in Water, 1958".
  3. Sander.

Developed by StudentB