Biotegnologie

Biotegnologie
interdissiplinêre wetenskap, toegepaste wetenskap, bedryfstak, akademiese dissipline, soort van tegnologie
Subklas vantegnologieWysig
Onderdeel vantegnologie, biologieWysig
Geskiedenis van die onderwerpgeskiedenis van biotegnologieWysig
Beoefen deurbiotegnoloogWysig
Insulien kristalle

Biotegnologie is die gebruik van lewende sisteme en organismes om produkte te ontwikkel, of "enige tegnologiese aansoek wat gebruik maak van biologiese stelsels, lewende organismes, of afgeleides daarvan, produkte of prosesse te maak of te verander vir 'n spesifieke gebruik" (VN se Konvensie oor Biologiese Diversiteit, Art. 2).[1] Afhangende van die gereedskap en programme, oorvleuel dit dikwels met die (verwante) velde van biologiese ingenieurswese, biomediese ingenieurswese, biovervaardiging, molekulêre ingenieurswese, ens.

Vir duisende jare, het die mensdom biotegnologie gebruik in landbou, die produksie van voedsel, en medisyne.[2] Dit is hoofsaaklik geglo dat die term in 1919 geskep is deur die Hongaarse ingenieur Károly Ereky. In die laat 20ste en vroeë 21ste eeu, het biotegnologie uitgebrei om nuwe en diverse wetenskappe soos genomika, rekombinante gene tegnieke, toegepaste immunologie, en die ontwikkeling van farmaseutiese terapie en diagnostiese toetse in te sluit.

  1. Text of the CBD. CBD.int. Retrieved on 2013-03-20.
  2. "Incorporating Biotechnology into the Classroom What is Biotechnology?", from the curricula of the 'Incorporating Biotechnology into the High School Classroom through Arizona State University's BioREACH program', accessed on October 16, 2012). Public.asu.edu. Retrieved on 2013-03-20.

Developed by StudentB