Blaasbalk

’n Blaasbalk.

’n Blaasbalk is ’n soort pomp. ’n Blaasbalk word gebruik om lug te pomp, veral om ’n vuur aan te blaas.[1] [2]

  1. (nl) "Blaasbalg". Nederlandse Wikipedia. Besoek op 21 Oktober 2024.
  2. (af) "blaasbalk". Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Besoek op 21 Oktober 2024.

Developed by StudentB