Blouwang-sonvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. macrochirus
|
Binomiale naam | |
Lepomis macrochirus (Rafinesque, 1819)[1]
| |
Sinonieme | |
|
Die blouwang-sonvis (Lepomis macrochirus) is 'n varswatervis wat natuurlik voorkom in Noord-Amerika en is in 1938 in Suid-Afrika losgelaat. In Suid-Afrika kom hulle voor in die kusriviere van die Wes-Kaap, Oos-Kaap, middel van KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Noord-Vrystaat. In Engels staan die vis bekend as die Bluegill sunfish.