Boogskiet is 'n sport waar pyle na 'n teiken weggeskiet word deur gebruik te maak van 'n gesnaarde boog.[1] Vroeër was die boog hoofsaaklik 'n jag- en oorlogswapen, maar tans is boogskiet meestal 'n konsentrasiesport, hoewel daar in sekere lande soos Suid-Afrika en die Verenigde State nog met die boog gejag word. Mens kry handboë en kruisboë. Dit artikel handel hoofsaaklik oor handboogskiet, soos dit tydens die Olimpiese Somerspele beoefen word.
<ref>
tag; no text was provided for refs named swewe