- Vir ’n artikel oor die sterreteken, sien Boogskutter (sterreteken).
Boogskutter
|
|
Latynse naam |
Sagittarius
|
Genitief |
Sagittarii
|
Afkorting |
Sgr
|
Waarnemingsdata (Epog J2000)
|
Regte klimming |
19 h
|
Deklinasie |
-25º
|
Grootte |
867 vk. grade (15de)
|
Kwadrant |
SQ4
|
Besonderhede
|
Hoofsterre |
12, 8
|
Helderste ster |
Epsilon Sagittarii
|
Naaste ster |
Ross 154
|
Sterre helderder as 3 m |
7
|
Sterre met planete |
24
|
Messier-voorwerpe |
15
|
Bayer-/Flamsteed-sterre |
68
|
Aangrensende sterrebeelde
|
Arend, Skild, Slang, Slangdraer, Skerpioen, Suidelike Kroon, Teleskoop, Indiër (hoek), Mikroskoop, Steenbok
|
|
Die Boogskutter (Latyn: Sagittarius) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim wat deel van die diereriem uitmaak. Dit bevat die Melkweg se middelpunt. Sy simbool is
(Unicode U+2650 ♐), ’n pyl, en dit word gewoonlik uitgebeeld as ’n sentour met ’n pyl en boog. Dit lê tussen die Slangdraer in die weste en die Steenbok in die ooste.