Braille

Braille
Soort skryfstelsel   Alfabet
Tyd gebruik 1824 tot hede
Rigting Links na regs
Tale Verskeie
Stelsels
Moederstelsels
Vroeë braille
  • Braille
ISO 15924 Brai, 570
Unicode U+2800 tot U+28FF
Nota
Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat
Portaal  Portaalicoon   Skryfstelsels

Braille is ’n skryfstelsel wat deur gesiggestremdes gebruik en tradisioneel met opgehewe letters geskryf word. (Dit word verkieslik nie met ’n hoofletter gespel nie.[1]) Braillegebruikers kan rekenaarskerms en ander elektroniese toerusting lees danksy spesiale tegnologie. Hulle kan ook ’n braille-stilus of -tikmasjien gebruik om dit te skryf.

  1. Braille Authority of North America (2006). "Capitalization Style for the Word "braille"" (PDF). Brailleauthority.org. Besoek op 7 November 2011.

Developed by StudentB