Breskens

Breskens
Vlag van Breskens
Vlag
Wapen van Breskens
Wapen
Ligging van Breskens
Breskens in die munisipaliteit Sluis
Koördinate: 51°23′42″N 3°33′25″E / 51.39500°N 3.55694°O / 51.39500; 3.55694
LandNederland
ProvinsieZeeland
MunisipaliteitSluis
Bevolking
 (1 Januarie 2010)
4 787

Breskens is 'n hawedorp aan die Westerschelde in die munisipaliteit Sluis in die provinsie Zeeland, in die suidwestelike Nederlande. Die bevolking tel 4 787 (in 2010).

Die dorp is bekend vir die Visserijfeesten, die grootste fees in Zeeland.

Daar bestaan 'n veerbootverbinding tussen Breskens en Vlissingen. Sedert die opening van die Westerschelde-tonnel naby Terneuzen in 2003, vervoer die veerboot nou net voetganger- en fietsverkeer.


Developed by StudentB