Brooklyn, Kaapstad

Brooklyn, Kaapstad
Brooklyn, Kaapstad is in Wes-Kaap
Brooklyn, Kaapstad
 Brooklyn, Kaapstad se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°54′37″S 18°28′56″O / 33.91028°S 18.48222°O / -33.91028; 18.48222
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
MunisipaliteitStad Kaapstad
Oppervlak
 • Totaal1,58 km2 (0,61 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal10 941
 • Digtheid6 925/km2 (17 940/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense30.28%
 • Indiërs/Asiërs1.17%
 • Bruin mense31.46%
 • Swart mense35.60%
 • Ander1.49%
Taal (2011)
 • Engels 52.6%
 • Afrikaans 22.3%
 • Xhosa 5.0%
 • Ander 20.1%
Poskode (strate)
7405[2]
Skakelkode021

Brooklyn is 'n voorstad van Kaapstad in die Wes-Kaap met 'n bevolking van 10 941. Brooklyn lê ten noorde van Maitland, wes van die Lugmagbasis Ysterplaat en ten ooste van Paarden Eiland. Die Swartrivier vloei deur 'n gedeelte van Brooklyn.[3]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Brooklyn, Kaapstad". Sensus 2011.
  2. http://www.blaauwberg.net/postalcodes_results.php?value=b
  3. https://wazimap.co.za/profiles/ward-19100055-city-of-cape-town-ward-55-19100055/

Developed by StudentB