Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Nedersakse |
Koördinate | 52°16′N 10°31′O / 52.267°N 10.517°O |
Stigting | Voor 1031 |
Stadstatus | 1031 |
Oppervlak: | |
- Totaal | 192,13 vk km |
Hoogte bo seevlak | 75 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 250 556[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 1 304/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Klimaat | |
- Tipe | Gematigde klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 8,8 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | 1,5 / 17,5 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 618 mm |
Burgemeester | Gert Hoffmann (CDU) |
Amptelike Webwerf | braunschweig.de |
Brunswyk (Duits: Braunschweig, Nederlands: Brunswijk) is 'n stad in die deelstaat Nedersakse, Duitsland met sowat 250 000 inwoners. Die stad maak deel uit van die Groter Metropolitaanse Gebied van Hannover-Braunschweig-Göttingen en lê sowat 40 kilometer van Hannover af.