Buffel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Syncerus Hodgson, 1847
|
Binomiale naam | |
Syncerus caffer (Sparrman, 1779)
| |
Subspesies | |
S. c. caffer | |
Verspreiding van die buffel se Subspesies |
Die buffel of Kaapse buffel (Syncerus caffer) is 'n gelyktonige hoefdier van die familie Bovidae (beesagtiges), en die subfamilie Bovinae. Benamings in ander inheemse tale is affalo, nyati en mbogo.