Carl Schmitt | |
Gebore | Plettenberg, Wesfale, Pruise | 11 Julie 1888
---|---|
Oorlede | 7 April 1985 (op 96) Plettenberg, Wesfale, Wes-Duitsland |
Burgerskap | Duits |
Nasionaliteit | Duitsland |
Vakgebied | Politiek, regsgeleerdheid, Staatsreg, politieke teologie, filosofie van godsdiens |
Bekend vir | Toestand van uitsondering, vriend-vyand onderskeid, borderline konsep |
Beïnvloed deur | Thomas Hobbes, Edmund Burke, Juan Donoso Cortés, Joseph de Maistre, Søren Kierkegaard |
Invloed op | Jaime Guzmán, Walter Benjamin, Hannah Arendt, Jacques Derrida, Antonio Negri, Leo Strauss, Jacob Taubes, Slavoj Žižek, Alain de Benoist, Giorgio Agamben, Chantal Mouffe, Ernst Jünger, Jürgen Habermas, Copenhagen School |
Carl Schmitt (Plettenberg, Wesfale, 11 Julie 1888 – Plettenberg-Pasel, 7 April 1985) was 'n Duitse politieke filosoof en regsgeleerde. Hy was veral invloedryk gewees in die politieke filosofie en regsfilosofie.