Castor
| ||||
Castor se ligging (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Tweeling | |||
Bayer-naam | Alpha Geminorum | |||
Spektraaltipe | A1V + dM1e[1] + Am + dM1e[1] + dM1e + dM1e[1] | |||
Soort | Veelvoudige ster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Komponent 1 | A | |||
Regte klimming | 07h 34m 35.863s[2] | |||
Deklinasie | +31° 53′ 17.79″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 1,93[2] | |||
Absolute magnitude (M) | 0,986[3] | |||
B-V-kleurindeks | +0,03[3] | |||
Komponent 2 | B | |||
Regte klimming | 07h 34m 36.100s[2] | |||
Deklinasie | +31° 53′ 18.57″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 2,97[2] | |||
Absolute magnitude (M) | 1,886[3] | |||
B-V-kleurindeks | +0,04[3] | |||
Komponent 3 | C | |||
Deklinasie | +31° 53′ 17.8160″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 9,83[2] | |||
Absolute magnitude (M) | 8,950[4] | |||
B-V-kleurindeks | +1,49[5] | |||
U-B-kleurindeks | +1,04[5] | |||
Besonderhede | ||||
Komponent 1 | α Gem Aa | |||
Massa (M☉) | 2,76[6] | |||
Radius (R☉) | 2,4[7] | |||
Temperatuur (K) | 10 286[8] | |||
Rotasiespoed (km/s) | 18[9] | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | 0,98[8] | |||
Komponent 2 | α Gem Ba | |||
Massa (M☉) | 2,98[6] | |||
Radius (R☉) | 3,3[7] | |||
Temperatuur (K) | 8 842[8] | |||
Rotasiespoed (km/s) | 33[9] | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | 0,45[8] | |||
Komponent 3 | α Gem Ca/Cb | |||
Massa (M☉) | 0,5992[4] | |||
Radius (R☉) | 0,6191[4] | |||
Ligsterkte (L☉) | 0,0733[4] | |||
Temperatuur (K) | 3 820[4] | |||
Rotasiespoed (km/s) | 37[4] | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | ~0,0[4] | |||
Eienskappe | ||||
Ouderdom (jaar) | 370 miljoen (α Gem Ca/Cb)[4] | |||
Veranderlikheid | BY Dra[10] (C) | |||
Ander name | ||||
66 Geminorum, FK5 287, Gliese 278, HIP 36850, SAO 60198 A: BD+32°1581A, PLX 1785.00, HR 2891, HD 60179 | ||||
|
Castor (ook bekend as Alpha Geminorum of α Gem) is die tweede helderste ster in die sterrebeeld Tweeling (Gemini) en een van die helderste sterre in die naglug. Dit lyk met die blote oog soos ’n enkelster, maar is eintlik ’n sesvoudige stelsel wat bestaan uit drie dubbelsterre, naamlik Castor Aa, Castor Ab, Castor Ba, Castor Bb, Castor Ca en Castor Cb. Hoewel dit die Bayer-aanwysing alpha het, is dit dowwer as β Geminorum (Pollux).
<ref>
tag; no text was provided for refs named aaa384_180
<ref>
tag; no text was provided for refs named mnras389_2_925
<ref>
tag; no text was provided for refs named aaa402_719
<ref>
tag; no text was provided for refs named apj189_101
<ref>
tag; no text was provided for refs named aaa463_2_671